Porseleintoring van Nanjing

Porseleintoring van Nanjing
’n Vroeë Europese illustrasie van die Porseleintoring, uit An embassy from the East-India Company (1665) deur Johan Nieuhof.
’n Vroeë Europese illustrasie van die Porseleintoring, uit An embassy from the East-India Company (1665) deur Johan Nieuhof.
Name (taalvariante)
Tradisionele Chinees   大報恩寺
Vereenvoudigde Chinees   大报恩寺
Pinyin Dà Bào'ēn sì
Die huidige Porseleintoring.

Die Porseleintoring van Nanjing, wat deel van die voormalige Bao'en-tempel was, is ’n historiese terrein in Nanjing, China. Dit was ’n Chinese pagoda wat in die 15de eeu tydens die Ming-dinastie gebou is, maar is in die 19de eeu feitlik heeltemal vernietig tydens die Taiping-rebellie. ’n Moderne replika staan vandag op sy plek.[1]

In 2010 het Wang Jianlin, ’n Chinese sakeman, ’n miljard joean ($156 miljoen) aan Nanjing geskenk vir die herbou van die toring. Dit is volgens berigte die grootste enkele persoonlike skenking nog in China.[2] Die moderne toring en omringende park is in Desember 2015 vir die publiek oopgestel.[3][4]

  1. "Nanjing pagoda - Seven wonders of the medieval world". www.unmuseum.org (in Engels). U.N.Museum. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 November 2019. Besoek op 28 April 2017.
  2. "Wanda chairman makes largest donation in China's history". People's Daily (in Engels). 10 November 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Mei 2013. Besoek op 10 September 2011.
  3. Yu, Elaine (16 September 2016). "Nanjing's Porcelain Tower: Ancient 'world wonder' brought back to life". CNN (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Junie 2017. Besoek op 28 Februarie 2017.
  4. "Thousand-year Porcelain Tower of Nanjing completes renovation". People's Daily (in Engels). 15 Desember 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2019. Besoek op 28 Februarie 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search